Willem is 'n speurhond, opgelei deur die Internasionale Polisiediens. Hy en sy huismens, die twaalfjarige Adriaan Senekal, reis die wêreld vol agter die grootste skelms aan; dit terwyl Adriaan se ouers dink hy is op 'n sokkertoer.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Speurhond Willem op reis" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.