Simon het haar laat besef hoe 'n man se oë met dieselfde intensiteit as hande aan 'n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie.
Elsa Drotsky is weduwee ma en ouma en woon in Pretoria. Sy hou van klassieke musiek, ander tydlose wysies en geniet vriende en familie se geselskap. Sy plaas haar stories teen agtergronde wat haar verbeelding aangryp. In sommige gevalle moet grense deur denkbeeldige stadsvaders verskuif word vir haar fiksie om te gebeur. Haar stories sal geskryf word solank lesers daarvan wil lees.
Bewertungen
0 Bewertungen
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Simon van haar hart" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.