Richard het jare gelede Melanie se hart gebreek. Maar selfs met 'n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. Nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.
Louise Minnaar het Rekeningkunde geswot aan die Universiteit van Pretoria. Ná jare se studies, is daar weer tyd en energie vir haar groot liefde - om te skryf. Woorde en stories gee 'n goeie balans teenoor die syfers en somme. As sy nie werk of skryf nie, geniet sy dit om vakansie te hou, nuwe plekke te besoek, te kamp en die natuur te waardeer.
Bewertungen
0 Bewertungen
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Beter vir haar hart & Sonde van begeer" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.
Jessica Venter & Louise Minnaar: Beter vir haar hart & Sonde van begeer bei ebook.de