
Hanlie Wessels trou in Marlothpark by 'n vriendin van haar se broer Riaan se mooi lodge en troulokaal. Al die voorbereidings is gemaak. Die plek lyk pragtig en die kombuisspan is besig om 'n storm los te kook. Hanlie het haar spesiale rokkie aangetrek en nou moet die bruidegom net opdaag. Die man wat sy met al haar geld en selfs haar lewe vertrou. Vir wie sy uit haar onderwyspos bedank het en by wie sy haar uitbetaling vir jare se diens belê het!
En wat doen hy? Drop haar daar voor die kansel. . .
Skielik moet sy planne maak om te oorleef.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Bosengel" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.