Die meisies van Maasorp is die eerste kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om 'n nuwe leerder in die kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Die Meisies van Maasdorp" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.