Die jongste meisie in Maasdorpskool is die tweede titel in die gewilde Maasdorpreeks. Ná 'n opwindende kwartaal van kattekwaad, middernagfeeste, Elsabe se ongelooflike transformasie, sportwedstryde en Kobie se debuut as konserpianiste, keer die meisies van Maasdorp terug na die bekende kosskool. Maasdorp maak ook kennis met Breggie Landsberg - op negejaar die skool se jongste leerder. Gou wys Breggie dat sy nie net die skool se jongste leerder is nie, maar ook die stoutste en selfs Kobie wonder of die skool gaan bly staan!
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Die Jongste Meisie in Maasdorpskool" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.