NEU: Das eBook.de Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Saartjie se kliek (#11) | Bettie Naudé
Produktbild: Saartjie se kliek (#11) | Bettie Naudé

Saartjie se kliek (#11)

(0 Bewertungen)15
eBook epub
eBook epub
6,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen
Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie - haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees 'n verhaal oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en 'n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei tot rampspoedige - en lagwekkende! - gevolge vir albei partye. Hierna besluit die rabbedoe met die helderblou oë en pikswart hare sy moet opmaak vir al haar kattewaad deur 'n goeie daad te doen en sonskyn in iemand se lewe te bring. Dit is egter makliker gesê as gedaan en gaan dalk 'n baie groot opoffering van Saartjie verg.

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. April 2011
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
120
Altersempfehlung
von 8 bis 12 Jahren
Reihe
Saartjie
Autor/Autorin
Bettie Naudé
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798154499

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Saartjie se kliek (#11)" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Bettie Naudé: Saartjie se kliek (#11) bei ebook.de