NEU: Das eBook.de Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Saartjie se prys (#15) | Bettie Naudé
Produktbild: Saartjie se prys (#15) | Bettie Naudé

Saartjie se prys (#15)

(0 Bewertungen)15
eBook epub
eBook epub
6,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen
Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek? Saartjie se ouers kry 'n uitnodiging na 'n tuinparty by die staatspresident se woning. Haar ma maak vir haar 'n pragtige rok en haar pa gee vir haar geld om 'n spesiale handsak te koop. Saartjie loop die stad plat op soek na die handsak van haar drome, maar kry nêrens waarna sy soek nie - totdat 'n liefdadigheidsorganisasie 'n kompetisie by die skool uitskryf om geld vir kreupel kinders in te samel. Die prys vir die meisie wat die meeste geld bymekaar maak, is presies die handsak wat ons heldin so begeer en sy laat nie op haar wag nie. Saartjie begin kollekteer dat dit klap en reël boonop 'n fees wat skrik vir niks nie!

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. April 2011
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
120
Altersempfehlung
von 8 bis 12 Jahren
Reihe
Saartjie
Autor/Autorin
Bettie Naudé
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798154543

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Saartjie se prys (#15)" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Bettie Naudé: Saartjie se prys (#15) bei ebook.de