NEU: Das eBook.de Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Saartjie se geveg (#9) | Bettie Naudé
Produktbild: Saartjie se geveg (#9) | Bettie Naudé

Saartjie se geveg (#9)

(0 Bewertungen)15
eBook epub
eBook epub
6,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen
Saartjie en haar vriende het tien dae skoolvakansie en hulle benut dit ten volle. Die Drie Muskiete gaan "dêps" sappige ingevoerde turksvye by 'n kwaai oom wat openlik sê hy sal enigiemand wat hom besteel lewendig afslag - en ons heldin kry meer as waarvoor sy haar reggemaak het. Hierna stel die rabbedoe vir haar boetie 'n valstrik in hul sitkamer, maar dan kom mevrou Dominee kuier en dinge loop lelik skeef. Saartjie begin ernstig wonder of sy nie maar liewer 'n non moet word nie. Gelukkig daag die sirkus weer in Lynnekom op en sy vergeet vinnig van haar sorge, want die sirkusleeu ontsnap uit sy hok en juffrou Baumann maak van aangesig tot aangesig met hom kennis! 'n Paar dae later maak 'n wegloperhondjie sy opwagting in Saartjie en Apie se lewens. Hulle wil hom albei dolgraag hê, maar kom ooreen dat die brakkie self moet besluit wie sy baas gaan wees. Intussen kla 'n knorrige nuwe buurman dat die hond dissipline geleer moet word - nes Saartjie-hulle!

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. April 2011
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
132
Altersempfehlung
von 8 bis 12 Jahren
Reihe
Saartjie
Autor/Autorin
Bettie Naudé
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798154468

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Saartjie se geveg (#9)" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Bettie Naudé: Saartjie se geveg (#9) bei ebook.de