Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van 'n misverstand tydens 'n oorsese musiektoer by 'n lughawe in Wes-Afrika aangehou. Die owerheid beskuldig hulle van moord en die seuns beland in die tronk waar hulle in aaklige omstandighede moet veg om te oorleef.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Krisis op Keurboslaan #10" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.