Richard Serfontein, oudste seun van doktor Serfontein, word hoofseun van die gewilde Keurboslaan Seunskool. Dit is nie 'n maklike taak nie, omdat hy onder geen omstandighede die indruk wil skep dat sy pa hom voortrek nie. Hy is die skakel tussen die seuns en die hoof en nie tussen die skool en sy pa nie. Dinge word egter gou baie moeiliker as wat hy verwag het.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Hoofseun Richard #7" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.