Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm 'n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir 'n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, 'n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Raaisels op Keurboslaan #5" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.