Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks. Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies - bedelaars en dwelmverslaafdes - wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie 'n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Ongenooide gaste op Keurboslaan #11" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.