NEU: Das eBook.de Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Saartjie se moleste (#16) | Bettie Naudé
Produktbild: Saartjie se moleste (#16) | Bettie Naudé

Saartjie se moleste (#16)

(0 Bewertungen)15
eBook epub
eBook epub
6,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen
Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met 'n boelie van Kaapstad wat haar "poplap" noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar studies te konsentreer terwyl sy die een plan ná die ander beraam om die buffel op sy plek te sit. Intussen moet sy nog haar naam en reputasie in ere herstel wanneer 'n meisie in die klas haar van oneerlikheid beskuldig. Saartjie kry hulp vanuit 'n onverwagte oord - haar knorrige onderwyser, Ou Grompot! Wanneer die rabbedoe die Kaapse boelie reggesien het, breek die skoolvakansie aan en die Drie Muskiete word na 'n plaas toe genooi. 'n Vriendin van mevrou Baumann wil hê die meisies moet vir haar twee seuns goeie maniere kom leer, maar dinge werk soos gewoonlik weer heeltemal anders uit. Saartjie, Anna en Lina lei die plaasseuns omtrent 'n lewe en bewys weer eens hulle is meisies wat nie met hulle laat mors nie!

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. April 2011
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
128
Altersempfehlung
von 8 bis 12 Jahren
Reihe
Saartjie
Autor/Autorin
Bettie Naudé
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798154505

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Saartjie se moleste (#16)" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.