NEU: Das eBook.de Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Saartjie se slim plan (#6) | Bettie Naudé
Produktbild: Saartjie se slim plan (#6) | Bettie Naudé

Saartjie se slim plan (#6)

(0 Bewertungen)15
eBook epub
eBook epub
6,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen
Saartjie Baumann is 'n rabbedoe, maar sy besluit op 'n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om 'n modepop te wees wat deur al wat 'n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boesemvriendinne, Anna en Lina, kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie en die arme kêrel word daarna vir dae lank geïgnoreer. As straf vir die feit dat sy haar ma se grimering sonder toestemming gebruik het, moet die blouoog perskes skil. Sy besluit egter om hulp in te roep en dis nie lank nie of Lynnekom se kinders wedywer met mekaar in die eetkompetisie van die jaar. 'n Hooghartige nuwe meisie wat van die intrapslag af met Saartjie kompeteer, nooi die Drie Muskiete na 'n deftige partytjie toe en hulle besluit om te gaan, ten spyte van Galpil se waarskuwing dat iets nie pluis is nie. Tydens hierdie geleentheid word ons heldin se gawe om slim planne te beraam tot die uiterste beproef . . .

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. April 2011
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
120
Altersempfehlung
von 8 bis 12 Jahren
Reihe
Saartjie
Autor/Autorin
Bettie Naudé
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798154567

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Saartjie se slim plan (#6)" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Bettie Naudé: Saartjie se slim plan (#6) bei ebook.de